•  8:00-13:00
  •  012 331 3531
  •  012 331 0389
  •  16de Laan 615, Rietfontein
  •  ngriet@telkomsa.net

Wapenrusting

God se Wapenrusting - Wapenrusting (liedjie)

Wapenrusting liedjie deur Willie Joubert.

God se Wapenrusting - Tema vir 2014

Vir 2014 het ons die tema "Soldate vir Christus" gekies.

'n Soldaat moet egter volledig aangetrek en bewapen wees om sy werk te doen. Hy moet ook sy wapen ken en weet hoe om dit te gebruik en ook waarvoor dit nie gebruik moet word nie.

Daarom begin ons in die eerste kwartaal met die "Wapenrusting van God". 

Gebruik gerus! Enigeen is welkom om ons materiaal te gebruik vir die uitbreiding van God se koninkryk en ook volgens eie behoeftes aan te pas.

 
 
Powered by Phoca Download