•  8:00-13:00
  •  012 331 3531
  •  012 331 0389
  •  16de Laan 615, Rietfontein
  •  ngriet@telkomsa.net

2011

Gesinne-In-Harmonie - April Uitgawe

Hierdie is die eerste uitgawe van ons nuusbrief! As deel van ons ouertoerustingsinisiatief, het ons besluit om iets tasbaars vir ons ouers te gee om huis toe te neem.

Gesinne-In-Harmonie - Mei Uitgawe

In hierdie uitgawe kyk ons bietjie na die hele aspek van die woord "harmonie".

Gesinne-In-Harmonie - Junie Uitgawe

Hierdie maand kyk ons na 'n spesifieke spreekwoord en ons gaan dit verkeerd bewys: "Jy kan nie 'n ou hond nuwe truuks leer nie". Nou sal julle seker wonder hoe op aarde mens dit by ouerskap en verwante onderwerpe kan uitbring...

Gesinne-In-Harmonie - Julie Uitgawe

Die kinders het reeds hul eie nuusblad, Die Penniefluitjie, maar ons het besluit ons gaan nou ons gesinsaktiwiteite ook insluit waar ons kan, so ons het dit goedgedink om die naam van ons nuusblad te verander na Gesinne in Harmonie. Dit maak net soveel meer sin!

Gesinne-In-Harmonie - Augustus Uitgawe

In hierdie uitgawe fokus ons onder andere op emosionele geborgenheid en die belangrikheid daarvan vir ons in die gesinsverband en veral vir ons kinders.

Gesinne-In-Harmonie - September Uitgawe

Hoe verduidelik jy wie God is aan jou kinders? Watter beeld van God het jou kinders? Het jy al die moeite gedoen om dit vir jou kinders te probeer verduidelik, of is jy self nie heeltemal seker nie?

 
 
Powered by Phoca Download