Lewenswysheid - hoe weet ons wat sonde is? (Deel 2)
Jesus Christus - Redder van die Mensdom
God bewys se liefde deur sy Seun aan ons te gee.
Hy het soos ons geword en onder ons kom woon om ons die pad te wys.
Lees:
- Johannes 1: 14
- Johannes 3: 18
- Efesiërs 2: 4 - 6
- 1 Timótheüs 2: 5 - 6
- Romeine 8: 1
Bron: Bybelgenootskap van Suid-Afrika