Lewenswysheid - gaan in vreugde en vrede
Gaan in vreugde en vrede
Mense wat hulle geluk in aardse dinge en tydelike genot soek, word spoedig teleurgestel. Maar as ons volgens God se Woord leef, ervaar ons vreugde en vrede wat 'n leeftyd duur.
Lees:
- Titus 3: 4 - 7
- Psalm 126: 5 - 6
- Psalm 128: 1 - 2
- Efesiërs 2: 17
- Galasiërs 1: 3
Bron: Bybelgenootskap van Suid-Afrika