Lewenswysheid - goeie nuus
Verkondig die Goeie Nuus
God wil die wêreld bereik deur gelowiges en daarom is dit ons taak om die Goeie Nuus te verkondig.
Lees:
- Mattheüs 5: 16
- Mattheüs 28: 19 - 20
- Handelinge 1: 8
- Handelinge 8: 4
- Handelinge 10: 42 - 43
- 2 Timótheüs 4: 1b - 3a
Bron: Bybelgenootskap van Suid-Afrika