Lewenswysheid - geloofsversterking
Hoe versterk God ons geloof?
God laat ons geloof groei en sterk word op die volgende maniere:
Deur die Heilige Gees
Lees:
- Mattheüs 28: 20b
- Johannes 14: 16 - 17, 26
- Titus 3: 5b - 6
Deur Sy Woord
Lees:
- Hebreërs 4: 12 - 13
- 2 Timótheüs 3: 16 - 17
- Johannes 8: 31 - 32
Deur die kerk
Die liggaam van die kerk met sy openbare aanbiddingsbyeenkomste, die sakramente en wedersydse gemeenskap van gelowiges verteenwoordig die tuiste van gelowiges.
- Handelinge 2: 42, 46 - 47
- Handelinge 4: 32
- Handelinge 9: 31
Deur openbare aanbidding
Lees:
- Lukas 4: 16a
- Hebreërs 10: 25
- Efesiërs 5: 18b - 20
- Psalm 27: 4
- Psalm 122: 1
Deur onderrig en lering
Lees:
- Romeine 10: 14 - 15
- Kolossense 1: 9 - 10
Deur gemeenskap met Christus en medegelowiges
Lees:
- 1 Johannes 1: 3
- Romeine 12: 5b
- 1 Korinthiërs 12: 13a, 20
Deur die nagmaal
Lees:
- Johannes 6: 51 - 57
- Romeine 12: 5b
- 1 Korinthiërs 10: 16 - 17
Deur gebed
Lees:
- Johannes 16: 23 - 24
- Mattheüs 7: 7 - 8
- Lukas 11: 1 - 4
- 1 Johannes 5: 14 - 15
Deur versoeking te weerstaan
God versterk ons geloof om versoeking te weerstaan.
Lees:
- Mattheüs 4: 1, 10 - 11
- Mattheüs 6: 13
- Efesiërs 6: 11 - 12
- 1 Petrus 5: 8 - 9
- Jakobus 4: 7b
- Jakobus 1: 12 - 15
Deur die volkome oorgawe aan God
Lees:
- Romeine 6: 12 - 13
- Efesiërs 5: 15 - 20
Bron: Bybelgenootskap van Suid-Afrika