Saam met God by die werk - dien God met jou inkomste
Saam met God by die werk
7. Dien God met jou Inkomste
Die geld en besittings wat ons bymekaarmaak, kom van die Here af.
Daarom behoort alles wat ons besit in die eerste plek aan Hom.
Die Bybel gee die riglyn dat ons een tiende van ons inkomste as offer aan die Here moet gee vir die ondersteuning van sy werk.
God het 'n blymoedige gewer lief.
Lees:
- Deuteronomium 14: 22 - 23
- Lukas 11: 42
- Markus 12: 41 - 44
- 2 Korinthiërs 9: 6 - 9
Bron: Bybelgenootskap van Suid-Afrika