NG Gemeente Rietfontein-Suid

Ons Gee Om

Saal gordyne

Taakspan vir Vroue - Saal gordyne

Vervanging van ons saal gordyne

Help ons asseblief om ons gordyne op die saalverhoog te vervang. Dit sal 'n geraamde koste van omtrent R25 000 neem om die bestaande verhoog gordyne wat baie skade opgedoen het te vervang. Die skoonmaak van die gordyne is baie duur en vrugteloos vanwee die skade. Ons wil baie graag die saal se voorkoms verbeter vir toekomstige funksies en troues.

Indien u 'n finansiƫle bydrae wil maak gebruik asseblief "vroue/gordyne" as verwysing.

Baie dankie

"Saam kan ons 'n verskil maak."