NG Gemeente Rietfontein-Suid

Ons Gee Om

Huwelikseminaar 2012

'n Sagte Oë Huwelik

Dr Ewald en Beatrix van Rensburg

Hoe om jou huwelik gesond te hou deur jouself te ken en jou maat te waardeer.

Sprekers:

Dr Ewald en Beatrix van Rensburg

Datums:

4 - 6 Mei 2012

Tye:

  • Vrydag, 4 Mei 2012 19:00 tot 21:00
  • Saterdag, 5 Mei 2012 9:00 tot 12:00 en 19:00 tot 22:00 (ete ingesluit)
  • Sondag, 6 Mei 2012 tydens erediens

Temas:

  • Ken en vier mekaar se uniekheid.
  • Kry 'n huweliksdoelwit en leef daarvolgens.
  • Verstaan jou maat se geboorte-orde profiel.
  • Begrawe die ou koeie... vergewe én vergeet!
  • Julle sal een word: Verhoog intimiteit.
  • Kommunikasie: Luister twee maal langer as wat jy praat.
  • Konflik: 'n Wen-wen benadering.
  • Die twee stoele ritueel: Die kuns van "small talk".
  • Julle leef onder die Chuppah: Die heiligheid van die huwelik.

Koste:
R100 per persoon

Besprekings en Navrae:
Philip Langenhoven 082 890 0377
Basson Geldenhuys 071 648 8656

Die registrasievorm kan by Die Koffiepot afgelaai word.

 

Ons leerprogram vir 2012

On The Way - TnT Ministries

Ons volg nou die leerprogram "On the Way" wat deur TnT Ministries in Brittanje saamgestel is vir gebruik in die laerskool.

Dit is by Paidion Kinderbediening aangekoop en hoewel die materiaal net in Engels beskikbaar is, gebruik die Kategete die hulpmiddele en lesmateriaal as riglyne en bied dit in Afrikaans aan.