Sendingweek Program vir 2013
Sondag, 17 Februarie
- 9:00 - Spreker: Alta Glas van Kambodja
- 18:00 - Spreker: Geopende Deure (Natasha)
Maandag, 18 Februarie
- 18:30 - Spreker: John de Kock - Moslems
Dinsdag, 19 Februarie
- 18:30 - Spreker: John de Kock - Uitreik na Hindoes
Woensdag, 20 Februarie
- 18:30 - Spreker: John de Kock - "Hoveel van die wêreld het al gehoor?"
Vrydag, 22 Februarie
- Sendingdinee - 18:30 vir 19:00 in die kerksaal
- Sendelinge t.o.v. Laudium waar ons gemeente betrokke is, gaan ook teenwoordig wees.
- Kaartjies teen R35 per persoon na afloop van erediens by die toring.
- Navrae: Koenie 082 652 8773, Alet 079 680 9255
Sondag, 24 Februarie
- 9:00 - Spreker: Koerde
- 18:00 - Gebedsreis Terugvoer - Stanwin, Sumari en Marisa