Sendingfees 2012Sondag, 19 Februarie 9:00: Spreker - Noord-Irak 18:00: Terugvoer - Limpopo Sending Vrydag, 24 Februarie 19:00: Sending-ete, skaapbraai by die saal. Kaartjies R30 per persoon. Sondag, 26 Februarie 9:00: Spreker - Laudium Sendeling 18:00: Uitreik? Waar? Hoe?