Rietfontein-Suid hou Sendingfees
Sondag, 20 Februarie 9:00
Terugvoer in die erediens word gegee deur:
- Allen en Ansie Van Der Merwe (Mosambiek)
- Blackie Swart (Radio Gurue)
- Ds. Hannes Peens (Limpopo Sending)
- Ds. Leon Tait (Armenië en Koerde)
Vrydag, 25 Februarie 18:30
Ete met Alta Glas en besoekers van Kambodja.
Sondag, 27 Februarie 9:00
Terugvoer in die erediens word gegee deur:
- Johan Naudé (Laudium)
- Ds. Leon Tait en besoeker(Noord-Irak en Koerde)
- Ds. Leon Tait (Sending Sonder Grense)
Persoonlike onderneming ten opsigte van Maandelikse Dankoffer, Barmhartigheid na buite en Geloofsofferbeloftes word gedoen.