NG Gemeente Rietfontein-Suid

Ons Gee Om

Moot Care pak kospakkies

Moot Care Sentrum

Ons pak weer kos

Kom HELP! Kospakkies moet weer gepak word.

Die keer pak ons by NG Villieria kerksaal in 24ste Laan 571, Villieria.

15 September 2012 om 10 uur.

Dit gaan weer GROOT PRET wees!

Net vir 'n uur of 2.

Ons het asseblief jou hande nodig...

Navrae: Lizelle 012 330 0632