NG Gemeente Rietfontein-Suid

Ons Gee Om

Moot Care fondsinsamelings funksie

Lekker saam kuier met Pierre Vigoureux

Moot Care hou 'n fondsinsameling funksie ten bate vir Brood vir Nood - SOS met sanger, Pierre Vigoureax.

Datum: 22 Augustus 2014

Plek: NG Kerk Rietfontein-Suid

Tyd: 18:30 vir 19:00

Koste: R100 per persoon

Navrae:

012 330 0632 of 071 480 1178

Pierre Vigoureax

Karwasprojek

Omgee is aansteeklik!

Taakspan vir Barmhartigheid beoog om deur die karwasprojek vir werkloses geleentheid te skep vir 'n paar rand oorlewingsgeld.

Dit vind plaas elke eerste Saterdag van die maand op die kerkgronde van NG Gemeente Rietfontein-Suid.

Tyd:

  • 9:00 - 12:00

Pryse:

  • Was-en-Ry @ R20
  • Was-en-Stofsuig @ R35

Maak saam 'n verskil deur:

  • jou motor te bring vir 'n was;
  • ander te vertel van die karwasprojek;
  • deur enige van die volgende bekikbaar te stel: emmers, karwasseep, stofsuier, lappe, drukspuit vir tuinslang, of fondse om enige van hierdie items aan te skaf.

Navrae: Ds. Leon van Heerden