2016 Jaartema: Gestuur ...
Jesus kan mense verander!
Liewe Lidmaat, ons Jaartema is "Gestuur…". Maar wat is 'n gestuurde gemeente? Hoe kan Rietfontein-Suid 'n gestuurde gemeente wees?
God se getuigskrif oor jou.
God het 'n hart vir verlorenes! Hy stuur ons na hulle om hulle van Jesus te gaan vertel.