Die Penniefluitjie is jul eie maandblad en julle kan ook om hulle meer van hul bydraes lewer.
Die leeu wat sonder aandete moes bly...
Hierdie Penniefluitjie is juis daarop gemik om vir julle weer 'n bietjie te herinner aan wat ons alles bespreek het in die 40 dae. Kan julle nog onthou?
Pieter was op 'n ontdekkingsreis. Kyk of julle kan sien waarmee het hy gereis! Sommer ver oor die wêreld heen het Pieter se reise hom geneem. Neem nou jou kryte en kleur die prentjie in en sommer gou-gou laat Pieter jou by sy geheime in!