Datum: 26 tot 28 September
Plek: Sionbergh Kampterrein in die Heidelberg distrik
Akkommodasie en Tariewe: sien Inligtingsbrosjure
Eie vervoer, beddegoed en eetgerei
Inskrywingsvorm ook by MI-toonbank
Besprekings sluit 15 Augustus - daar is beperkte plek!
Navrae:
Egbert 082 802 9967, Petro 083 308 0124, Basson 071 648 8656
As jy ons die komende langnaweek soek en nie kry nie? Ons is by Emmarentia Geldenhuys Terrein, Bela-Bela (Warmbad) op ons gemeentekamp
Besprekings het gesluit. Nou gaan ons jol!
Plek: Emmarentia Geldenhuys Terrein, Bela-Bela (Warmbad)
Akkommodasie: Kamers of kampeer (eie woonwa/tent)
Tariewe
Kamers: Volwassene - R180; Skolier/Student - R150; Voorskool (4 jr+) - R60
Kampeer: Volwassene - R120; Skolier/Student - R90; Voorskool (4 jr+) - R60
Die program en inskrywingsvorm kan by Die Koffiepot afgelaai word.
Jonk en minder jonk is almal welkom!