NG Gemeente Rietfontein-Suid

Ons Gee Om

2011

Gesinne in Harmonie - September Uitgawe, Volume 6
File Size:
204.88 kB
Author:
Taakspan vir Kinders
Date:
01 September 2011
Downloads:
643 x

Hoe verduidelik jy wie God is aan jou kinders? Watter beeld van God het jou kinders? Het jy al die moeite gedoen om dit vir jou kinders te probeer verduidelik, of is jy self nie heeltemal seker nie?

Gesinne in Harmonie - Oktober Uitgawe, Volume 7
File Size:
430.19 kB
Author:
Taakspan vir Kinders
Date:
01 Oktober 2011
Downloads:
813 x

Hoe belangrik is geskiedenis vir my as ouer? Watter simpel vraag, dink jy seker nou. Op skool leer mens geskiedenis van ons eie land, ander lande en dan nog 'n klomp goed waarmee ons niks te doen het nie en wat sal dit in elk geval nou met my as ouer te doen?

Gesinne in Harmonie - November Uitgawe, Volume 8
File Size:
222.23 kB
Author:
Taakspan vir Kinders
Date:
01 November 2011
Downloads:
722 x

Terwyl ek besig is om my tas te pak vir vakansie, besef ek weereens hoe belangrik dit is dat ons as ouers ons kinders se tasse vir die lewe moet reg pak.

Gesinne in Harmonie - Desember Uitgawe, Volume 9
File Size:
739.58 kB
Author:
Taakspan vir Kinders
Date:
01 Desember 2011
Downloads:
401 x

Só vinnig vlieg tyd verby!

 
 
Powered by Phoca Download