Elke Christen moet weet God is my Vader. Jesus het my lief, dat Hy vir my gesterf het. Wanneer ek my sonde bely, kan ek seker wees Hy verlos my van al my sonde en reinig my. En omdat Hy my verlos en gereining het staan ek nie meer onder die oordeel van God nie. Ek is vir God aanvaarbaar en daarom kan ek myself aanvaar.