NG Gemeente Rietfontein-Suid

Ons Gee Om

Erediens

Erediens:

9:00

Informele Erediens:

18:00 (geen diens tydens skoolvakansie en langnaweke)

Adres:

h/v Ben Swart Straat en 16de Laan, Rietfontein

Kaart en Aanwysings

Kontak Ons

Maandag - Vrydag:

8:00 - 13:00

Tel. Nommer: 012 331 3531

Faks Nommer: 012 331 0389

Adres:

16de Laan 615, Rietfontein

E-pos:

kantoor@rietfontein-suid.ng.org.za

Gemeente Kalender

Gemeente Visie

deur Christus-liefde gee ons

vir almal om:

ons gee om vir mekaar;

ons gee om vir nog-nie-gelowiges;

ons gee om vir noodlydendes.

Dankoffer Inbetalings

ABSA Bank

Rekeninghouer:

NG Gemeente Rietfontein-Suid

Tak: Ben Swartstraat

Tak Kode: 334 645

Rekening: 090 197 797

Verwysing:

Voorletters, Van en Wyk Nommer

Naweek Bystanddiens

10 Mei - 12 Mei

Ds. Leon Tait

17 Mei - 19 Mei

Ds. Leon van Heerden

24 Mei - 26 Mei

Ds. Leon van Heerden

 

Kontak Nommers

Ds. Leon Tait

082 601 4235

Ds. Leon van Heerden

083 660 1803

Prop. Petro Jonker

072 048 9856

 

In tyd van krisis, kontak asseblief die persoon aan diens.

Senior Lidmate

Indien jy onveilig voel in 'n situasie tuis of op pad, kontak Susan Fondse 076 0463 515 om spoedig polisiebystand te kry.

Ondersteuning

Vir geestelike en emosionele ondersteuning, skakel die leraars. Skakel ook in by 'n omgeegroep.

Doopkategese

Voodat doopkategese kan plaasvind moet u die vorige Maandag (week voor doopkategese) registreer by die kerkkantoor.

Bring asseblief u huweliksertifikaat en geboortesertifikaat saam wat u weer kan terugneem.

Die vorms en kopie van die dokumente moet asseblief die Dinsdag (week voor doopkategese) terug by die kantoor wees.

Onthou dat u attestate by ons gemeente moet wees om u kind ten doop te bring.

Sien ons Gemeente Kalender vir doopkategese datums.

Vir verdere navrae, sien Kontak Ons.

Nuwe Intrekkers

Baie welkom! Ons wil u graag ontmoet.

Navrae: Gert Kok 072 120 2952

CD's en DVD's

CD's en DVD's van elke Sondag se eredienste en dope is beskikbaar en kan bestel word by die MI-Toonbank na afloop van die erediens.

Gemeente Karnaval 2014

NG Gemeente Rietfontein-Suid Karnaval

Rietfontein hou karnaval!

Datum: 13 September 2014

Tyd: 7:00 tot 14:00

Plek: Adelaars Sportterrein, 18de Laan en Meyerstraat, Wonderboom-Suid

Mini-Krieket

Wit-Olifante

Eetgoed en Drinkgoed

Privaat Stalletjies

Karnaval 2012

NG Gemeente Rietfontein-Suid Karnaval

Ons hou weer Karnaval in die Moot!

  • Kerrie en rys
  • Jaffels
  • Slaptjips
  • Nagereg
  • Koek en tert
  • Koffie en tee
  • Popcorn en chips
  • Pannekoek
  • Worsbroodjies
  • Kindertafel
  • Koeldrank
  • Wit Olifante
 

Wit olifante

Karnaval 2012, Wit Olifante

Wit Olifante dringend gesoek!

Maak jy huis skoon of beplan jy 'n "spring cleaning"?

Bring dit vir ons! Ons soek enige iets wat skoon en in werkende toestand is vir die karnaval se Wit Olifante tent.

Boeke, klere, meubels, ornamente, elektriese ware, cd's, kombuisware, breekgoed, juwele, skilderye, gereedskap, plantjies, ensovoorts.

Bring dit vir ons!!

Navrae:

  • Chrissie 082 897 0662
  • Tertia 076 188 4054
  • Peet 084 464 7102

 

Gebed

Gebedsversoeke

Plaas versoeke met 'n kontak nommer (sodat ons u beter kan ondersteun) in die gemerkte kassies by die hoofdeure in die kerk.

Krisisgebedsversoeke

gebed@rietfontein-suid.ng.org.za

Voorbidding Vir Siekes

Bid vir die verkiesing en dat alles in vrede sal verloop, hierdie week in u persoonlike stiltetyd, huisgodsdienstye en Omgeegroepe.

Vrydagoggende 5:30-6:00

Kom bid saam in die Gebedskamer. Almal welkom!

Gebedskring

Elke Sondag om 17:00 in die Gebedskamer. Almal welkom!

Gemeente Biduur

Dinsdagoggende 11:15 in die konsistorie. Almal welkom! (Nie in die skoolvakansie nie)

Lees Die Bybel

5 Mei - 11 Mei

Lees:

Johannes 14: 23 - 29

Psalm 67

Handelinge 16: 9 - 15

Openbaring 21: 10, 22: 5

You can now also read the bible in other South African languages here.

Kleuter en Junior Kategese

2019

Tema: In Jesus se Voetspore

2de Kwartaal

19, 26 Mei

2, 9 Junie

21 April 2019 - Paasnaweek

12 Mei 2019 - Doop, kinders woon by

14 Junie 2019 - Skole Sluit

9 Julie 2019 - Skole Open

Sondag Program

08:30: Aktiwiteite Begin

09:00: Opening en Verwelkoming; Sang

09:15: Mini Diens; Sang

09:30: Klas

10:15: Kinders gaan huis toe

Jaar Program

Voel jy geroepe om by ons Kinders betrokke te wees? Ons benodig 'n erediens aanbieder, sangleier, kategete en helpers om met verskeie take te help.

Navrae:

Talita Fourie 076 107 9988

Registrasie vorms beskikbaar by kerksaal of kan ook by Die Koffiepot afgelaai word.

Jeug

J-Café

Hoërskoolgroep

Donderdae 18:30

Navrae:

Ds Landi Botha

079 182 2387

Facebook:

https://web.facebook.com/rietfontein.suid.jeug

 

Uit Die Kuierhoekie

As jy weet dat God se hand in alles is, kan jy met 'n geruste hart alles in Sy hande laat.

Aksie Plus

Sondag, 18 Mei 2019

Nan Hua Temple - Ervaar indrukwekkende Chinese boukuns en kultuur.

Verpligte inligtingsessie Vrydag, 17 Mei 19:00 by die Hepkema's.

Almal welkom maar meld jou aan asseblief.

Navrae: 012 330 1400 / 083 324 0613

Karwas Projek

ngrs-karwas-projek

Saterdag, 1 Junie 2019

Plek: NG Gemeente Rietfontein-Suid Terrein

Tyd: 9:00 - 12:00

Pryse:

Was-en-Ry @ R25-00

Was-en-Stofsuig @ R40-00

Om vir werkloses geleentheid te skep vir 'n

paar rand oorlewingsgeld.

Nou ook stalletjies tydens Karwas. Heerlike eetgoed en vele meer.

Navrae:

Ds. Leon van Heerden

083 660 1803